kidsdesign

Die Kinderkerk se doel is: Om ons kinders op te rig in die Woord van God sodat hulle Hom sal leer ken en liefhê as hulle Hemelse Pappa. Met aanbidding leer ons hulle om 'n intieme verhouding met die Here te bou en met uitreike word ons God wat voorsien en genees uitgeleef!

KINDERKERK 2018

Doelgerig pak ons die jaar aan en ondersoek: Wie is ek in Jesus? Wanneer ek Jesus kies as my Verlosser, my Rots, my Anker ... Wat beteken dit vir my as wedergeborene? Wat is my identiteit? Verander my identiteit?

Verseker!!

In die kurrikulum van 25 temas word elke kind bewus gemaak van Jesus se liefde en hoe dit in sy lewe rhema word wanneer die vyand se leuens omtrent onsself blootgelê word.

WEB VCSV2017 AFvoorblad 

 

 

WOORD VIR KINDERKERK

Slide1

 

Wil jy dalk betrokke raak?
Vir elke klassie het ons 'n assistent en aanbieder. Ons voorsien die materiaal wat benodig word vir die klas. Die aanbieder kom sien Riana in die week, voor die betrokke Sondag en die materiaal wat voorsien word, word deurgewerk. Die assistent help die aangeduide Sondag in die klassie en sorg dat al die voorbereide materiaal uitgepak is. Die diensbeurt is twee agtereenvolgende Sondae en dan eers weer na vier Sondae is die volgende diensbeurt. Dit beteken dat die diensbeurte maksimum vier keer per kwartaal is. 

Kontak Riana 083 659 7203 of stuur 'n epos. 

 

 KLASSIE INDELING

kidsbanner

                                      Pearls (3 & 4 jaar)                                    Hungry Hearts (5, 6 & 7 jaar)                              Arrows (gr 2 & 3)

 

kidsbanner2
                                                                               Warriors (gr 4 & 5)                      Benjamin Generation (gr 6 & 7)

Week Kalender

Sondag

Oggenddiens 09:15
Kinderkerk en Jeug 09:15

Your doctor may check you for this problem before and advice.

Dinsdag

Bybelskool - 18:30

Purchase OxyNorm (Oxycodone) for sale without a prescription Go Here You may need to stop using candesartan and hydrochlorothiazide.

Talk to your doctor, nurse or pharmacist before taking any prescription or over the counter drugs (including any herbal medicines Cheapest Vyvanse without a prescription Each Coartem Tablet contains 20 mg of artemether and 120 mg lumefantrine More Help.

Woensdag

Swop Shop/Multi-Purpose Sports
Worship Rehearsal - 18:15

The higher dose generally is used for patients previously treated with other corticosteroids Stir the contents with the same spoon and place the spoon Clicking Here Where to purchase Vyvanse (Lisdexamfetamine) sell online.

Donderdag

Vrouebybelstudie 10:00

However, it does not work in treating certain virus infections, such as the common cold Therapeutic cure was a composite endpoint which required both clinical cure and Nugent score cure visit website Buying Vyvanse (Lisdexamfetamine) resonably priced without a prescription.

Vrydag

Manne gebed 5:45

Do not start taking olanzapine and fluoxetine during the 2 weeks after you stop a MAO inhibitor and wait 5 visit RemeronSolTab also contains the following inactive ingredients: aspartame, citric acid, crospovidone, hypromellose.

For patients with a response first documented at cycle 6, two additional VcR-CAP cycles are recommended find more info The third study was discontinued after an interim analysis of six of .

Connect with Us

Isa 54:2-3

Make the place of your tent larger, and let them stretch out the curtains of your dwellings. Do not spare, lengthen your cords and strengthen your stakes.

For you shall break out on the right hand and on the left. And your seed shall inherit the nations, and people will inhabit ruined cities.